Other Links

Please note

We do not do any book­ings, the con­tact num­ber is in the table, next to Tel no, on the page that you are refer­ring to

Taal monument

Die taal­mon­u­ment is nie net ‘n unieke besienswaardigheid nie, maar in my opinie ook een van die beste plekke om te gaan piekniek in die Wes Kaap.

n Min­i­male ingangs fooi sluit toe­gang na die staproete, die besigtig­ing van die mon­u­ment en die reg om daar te piekniek, in. Jy kan jou eie kos en wyn pak en by een van die tafeltjies gaan sit, of ‘n kombers oop gooi op die goed ver­sorgde grasperke.

Indien jy nie kos gebring het nie, bied die restu­ran­tjie kos teen baie rede­like pryse.
Toe ons laas daar was, was die tuin gek­lee in kleur , wat selfs Josef se kleed laat bleek lyk. Die mon­u­ment is niks min­der as asem­rowend nie, dit laat selfs die hare op jou arms rys, en vul jou met emosie.

Die wolk for­masies in die agter­grond van die Taal­mon­u­ment het gesorg vir pren­tjie mooi fotos.
Dit was ‘n heer­like dag met taal, lit­er­atuur, kos en goeie wyn. Soos ‘n goeie gedig inspireer die Taal­mon­u­ment my en ek voel trots op ons taal en ons mon­u­ment.
Die Paarl bied ook ander besienswaardighede, en dit spog ook met ‘n hele paar eksklusiewe wyn plase. ‘n Besoek aan die wyn streek is dus regtig die moeite werd.
three_pillars_view

Taal­mon­u­ment, Paarl
Con­tact Details
Tel no +27(0)21 872 3441 G.P.S. 33.766555,18.944421
Cell no Email This email address is being pro­tected from spam­bots. You need JavaScript enabled to view it.
Fax +27 (0)21 871 1106 Web­site Click Here
Details
Near­est Town Paarl Max Per­sons
Dis­tance from Town 9 km, 13 minutes Chalets/​Cottages
Map View Map Elec­tric­ity
Pets No Car­a­vans
Shop with basics Yes Brochure
Tips and things to do

These tips will prob­a­bly apply to many pic­nic sites, but this is what we thought should not be for­got­ten.

Writ­ten on 25/​01/​2014, 18:05 by admin
west-coast-natonal-park-picnicsThere is so much to see in the West Coast National Park, that one actu­ally needs more than a day to see and experience…
Writ­ten on 06/​10/​2013, 18:50 by admin
vredenheim-wine-estateVre­den­heim boasts with one of the most stun­ning gar­dens around. The lawn is always immac­u­lately trimmed and there are…
Writ­ten on 04/​10/​2013, 16:00 by admin
picnic-at-solms-deltaWe heard that Solms Deltas pic­nics are very pop­u­lar, and we expe­ri­enced this first hand when we counted more than 50
© 2014 by Campin­gand­hik­ing in Cape Town, West­ern Cape, South Africa